Sit, ontspan, lees en lag ! / Tolla

R120.00

Suid-Afrika ons lag te min! Met dank aan Tolla dat ons weer ‘n bietjie kan lag! Hierdie is ‘n unieke boek, gemik om van hulp te wees met hardlywigheid en swak maagspiere.

Hang hom aan die handvatsel en geniet hom!!

Out of stock

SKU: HUMOR Categories: ,

Description

Gilroy

Eerste uitgawe 2000

Hardeband met mooi gekleurde voorblad

Illustrasies: Walter Pichler