Skaak! / Cor Nortjé en Martin Serfontein

R75.00

Boek is ingedeel in vlg hoofstukke:

Die bord, die stukke en hul bewegings met elke stuk se funksie verduidelik

Noodsaaklike tegniese kennis

Verskillende stukke teenoor mekaar en hul funksies (in baie detail)

Die spel

Leersame posisies met sketse van die posisies byderhand

‘n Bondige oorsig van openings

Die oningewyde wat die boek lees, sal self kan ontwikkel tot ‘n bedrewe speler. Hy sal nie net die skuiwe kan lees en noteer nie, maar ook die onderliggende beginsels van die opening, middel- en eindspel verstaan. Maar die ervare skaakspeler sal ook die boek met vrug kan lees. Daar is ‘n byvoegsel met die volledige spelle tussen Bobby Fischer en Boris Spasski (in Reykjavik) wat selfs die mees gevorderde fynproewer sal bevredig.

Out of stock

SKU: SPO.CHA.8/17 Category:

Description

Uitgegee deur Perskor

Eerste druk, eerste uitgawe 1972

Sagteband boek in puik toestand

R75