Description
Afrikaanse Pers Boekhandel
MCMLV – 1955
Liggroenboek sonder omslag maar voorblad is materiaalagtig, ligte wit vlekkies op voorblad, boek binne voel of dit nooit gelees is nie

R220.00
Dewald Brink is ’n skuilnaam van Hint Hyman (*16 November 1912, Machadodorp – †20 Julie 1998, Bloemfontein.) Hyman was ’n joernalis en skrywer en ook hoof van Republikeinse Pers. Behalwe vir die skuilnaam Dewald Brink, skryf hy ook onder die skuilnaam Anton Gewers.
1 in stock
Afrikaanse Pers Boekhandel
MCMLV – 1955
Liggroenboek sonder omslag maar voorblad is materiaalagtig, ligte wit vlekkies op voorblad, boek binne voel of dit nooit gelees is nie