Description
Tafelberg
Eerste druk 1973
Hardebandboek met stofomslag, omslag en boetjie in netjiese toestand, biblioteekstempel en plakker op agterste binneblad.
Oorspronklik uitgegee onder die titel The house of wings.
Uit die Engels vertaal deur Dorothea Krige
Stofomslagontwerp deur Guenther T. Schulz

