Sonde met die bure: ‘n verhaaltjie uit ons weelde-dae / C.J. Langenhoven

R65.00

‘n Verhaaltjie uit die ons weelde-dae deur Sagmoedige Neelsie.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.001/2/21 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Deur Sagmoedige Neelsie

Drie en dertigste druk 1960

Hardeband sonder omslag met vuil merke op voorkant van boek, nog in skoon toestand binne, stempel van boekwinkel voorin, blaaie effe verbruin