Sonneblom-Reeks Boek 5 / A.S.V. Barnes en G.S. Nienaber

R80.00

Die boek bestaan uit 38 les eenhede met ‘n storie van een en ‘n half bladsy, ‘n skets ‘n klompie begripstoetsvrae daarby, sowel as ‘n klompie woorde uit die storie wat as woordeskat of spel of vir ‘n toets gebruik kan word. Stories soos :

Die seuns gaan visvang, Die kinders gaan winkel toe, Op die trein, Die seun uit Ierland, Stories uit verskeie lande soos Rome, Griekeland, Babilonië, Egipte, Turkye, Denemarke en nog vele ander stories.

Agterin die boek is ‘n alfabetiese lys met 1000 nuwe woorde wat in die stories geleer kan word.

 

Out of stock

SKU: KIN.FRI.1602/2011 Category:

Description

Uitgewer: Nasou

Datum: Tweede uitgawe, derde druk 1969?

Toestand: Sagteband in puik toestand, waardevolle boek, stempel van vorige boekwinkel voorin