Description
HAUM
Sesde druk 1974
Klein A5-boekie in hardeband soos nuut
Hierdie werk is bekroon met ‘n eerste prys in Die Landstem se letterkundige wedstryd in 1960. Van hier die sketse het in Weekblad en ander tydskrifte verskyn. Naam van vorige eienaar voorin die boek geskryf.
Pragtige With Complements kaartjie in die boek

