Description
Uitgegee deur Forum Press
2003
Sagteband nog mooi en nuut
R110.00
Vertellings oor sy lewe. Hoofstukindeling:
Aankomns op Gibeonstasie, Negentien Twaalf, Op kommando, Duits-Wes toe, Sandpoort en sy mense, Van Rhijnsdorp, Die Groot trek na Suidwes-Afrika, Beginjare op Hammerstein, Die droogte en depressie, Skool toe in die Unie, Stampriet Landbouskool ens ens
Met ook swart en wit fotos wat die teks ondersteun… ‘n Lewendige vertelling.
Out of stock
Uitgegee deur Forum Press
2003
Sagteband nog mooi en nuut