Stem van die profeet /Snyman, Adriaan

R190.00

Boek handel oordie Boereprofeet, Siener van Rensburg wat ‘n legende van sy tyd was. Generaals De Wet en De la Rey het geglo hy is ‘n ware profeet, terwyl staatsmanne soos genl. Hertzog, Louis Botha en Jan Smuts selfs in die parlement getuig het hoedat van oom “Nieklas” se “gesigte” bewaarheid is.

Siener van Rensburg was, volgens alle beskikbare getuienis, ‘n ware profeet en diep gelowige Christen en hy het sy gawe van profesie ook nooit vir eie gewin gebruik nie.

Out of stock

SKU: GESK.KAA.005/2/20 Category:

Description

Hugenote Publikasies

Vierde druk Mei 1994

Sagteband in mooi toestand