Stories van hoop /Nel, Malan

R55.00

Gemeetes wat in hulle konteks ‘n verskil maak en hoop bring.

Inhoud is ingedeel in:

Missionêre gemeentes
Kleiner dorp-gemeentes
Groter dorp-gemeentes
Stedelike gemeentes

Out of stock

SKU: GEE.ALG.001/27/9/22 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 2006

Sagtebandboek met naam van ‘n vorige eienaar voorin boek, voorblad se onderste hoek het ‘n voumerk in verder is boek nog skoon en netjies