Stories vir die Vaak / Linda Rode

R180.00

Out of stock

SKU: KIN.DON.009/6/9/22 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers,

Eerste uitgawe, eerste druk 1992

Hardebandboek in puik toestand en ‘n naam en datum voorin boek geskryf, enigste fout met boek is dat die onderste twee hoeke van die boek effens beskadig sowel as bokant van die rugkant en ‘n klein vuil merkie aan die onderkant van die boek se titelbladsy

Fantastiese illustrasies deur Cora Coetzee