Stuur my groete aan Salomé /Grobler, Jackie

R230.00

Historiese roman. ‘n Ongewone spanningsverhaal met die Pretoria van die Anglo-Boereoorlog as agtergrond. In die vroeë oggendure van 15 Maart 1901 word Salomé de Waal wakker gemaak deur ‘n dringende klop aan haar kamervenster. Dit is die Boereverkenner Hans van Zyl wat wegkruipplek soek van sy Kakie-agtervolgers.

Out of stock

SKU: GESK.WAV.004/6/26/24; GESK.CHA.048/6/20 Category:

Description

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe eerste druk 2012

Sagteband splinternuut