Suid-Afrikaanse Erfenis (Deel twee)

R100.00

Hoe ons voorvaders geleef, gewerk en gespeel het. Van Van Riebeeck tot die XIXde eeu.

Out of stock

SKU: GESK.NAU.016/12/20 Category:

Description

Uitgegee deur Caltex

1961

Sagtebandboek in mooi en skoon toestand, handtekening van vorige eienaar voorin boek

Die boek bevat fotos uit die ou dae – hoe die meubels en huise destyds gelyk het