Suid-Afrikaanse volkleur kookboek / Sannie Smit

R80.00

Sannie Smit het meer as 400 van haar beste resepte vir die Suid-afrikaanse Volkleur Kookboke uitgesoek. Die resultaat is ‘n kookboek wat die Suid-Afrikaanse tafel op sy beste toon, met die nadruk op plaaslike bestanddele, veral vleis, vis, vrugte en wyn. Ons veranderde eetgewoontes is in gedagte gehou en die geregte is oor die algeneem lig en maklik om voor te berei.

Out of stock

SKU: KOO.0001/16 Category:

Description

Uitgewer: CNA

Datum: Eerste uitg, 1982

Toestand: A4 grootte hardeband met volkleur voorblad, boek het watermerke aan die onderkant van die boek se bladsye in die eerste derde  van die boek – effense rimpels nie erg nie, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf, puntjies van boek se voorblad effens gestamp

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suid-Afrikaanse volkleur kookboek / Sannie Smit”