Description
Kooperasiepers
Ongeveer in 1973/4
Hardeband met gekleurde voorblad
Voorwoord deur SGJ van Niekerk, Administrateur van Transvaal
R110.00 R90.00
Hierdie boek bevat die dagboekinskrywings van twee manne, Warden van der hoven en Johan Botha (die skrywer) wat op 3 Maart 1973 met die fiests van Beitbrug na Kaapstad vertrek het. Op p. 106 staan die twee manne by Mnr. R.M. Friedlander, die Burgemeester van Kaapstad in daardie jaar. Die doel van hul tog was om geld vir die Suiderkruisfonds in te samel. Hul oorspronklike doelwit was R10 000, maar hulle het reeds op daardie stadium R30 000 ontvang. Die fonds was ten bate van die Portugese, Rhodesiese en Suid-Afrikaanse grenswagte.
Out of stock
Kooperasiepers
Ongeveer in 1973/4
Hardeband met gekleurde voorblad
Voorwoord deur SGJ van Niekerk, Administrateur van Transvaal