Super Blokraaiselwoordeboek / Pansegrouw

R70.00

Out of stock

SKU: WOO.DON.004/5/8/20 Category:

Description

JL van Schaik

Eerste uitgawe 1995

Sagteband boek binne in mooi toestand – inkmerke en vlekke op eerste 3 bladsye en effense riffels op eerste blaaie van boek. Blaaie vergeel maar boek is nog baie mooi en bruikbaar vir die doel van blokraaisels.

Boek is dik en beslaan 889 bladyse.