Description
Nasionale Pers Beperk
Vierde geheel verbeterde en vermeerderde druk 1920
Hardebandboek met eerste drie blaaie heelwat verweer
Voorwoord geskryf op 2 Mei 1918
R300.00
Hierdie is ‘n kosbare stuk erfenis met resepte en huishoudelike wenke vir Afrika! Al is hierdie boek se eerste paar bladsye halfpad verweer, is die grootste deel van die inhoud nog netjies en bruikbaar.
Out of stock
Nasionale Pers Beperk
Vierde geheel verbeterde en vermeerderde druk 1920
Hardebandboek met eerste drie blaaie heelwat verweer
Voorwoord geskryf op 2 Mei 1918