Description
Uitgewer: Hemel en See uitgewers Vermont
Datum: Eerste uitgawe, eerste druk, 2002
Toestand: Hardeband met mooi skoon oop voorblad, boek in splinternuwe toestand, slegs naam en datum van vorige eienaar voorin
R180.00
Eendag as ek klein is, wil ek vertels van die gelukkige kinderdae van ‘n gelukkige kind in ‘n gelukkige gesin, maar in ‘n ongelukkige stad, in die jare na die Groot Depressie van 1932.
Ek wil skryf van ongekende kinderpret en algemeen aanvaarde armoede, van ‘n kersfees waar die beste geskenk ‘n wit hempie is – van ‘n meelsak gemaak.
Ek wil skryf van my duiwe wat my alles van seks geleer het, van my vlieërs wat in oorlogvliegtuie verander het, van malies en tolspeel en my eerste kennismaking met die liefde van ‘n hemelkind.
Maar ek wil ook vertel waar Fanus se liefde vir sy mense en sy Afrikaans vandaan kom.
Eendag het gekom. Ek het geskryf. Ek is weer kleinm maar hierdie is my grootste storie…
Out of stock