Tollie Tollieman / Anna Rudolph

R75.00

Die sewe verhaaltjies in die boek kan met groot sukses as toneelstukkies deur skole opgevoer word. Die musiek vir die liedjies wat Tollie en sy maats sing, was destyds verkrygbaar op plate of in ‘n sangbundeltjie met dieselfde name as dié boek – ongelukkig nie tans opspoorbaar nie…

1 in stock

SKU: KIN.CHA.004/1/19 Category:

Description

Voortrekkerpers

Eerste uitgawe, eerste druk 1969

Hardeband sonder omslag, met stempel van vorige boekwinkel voorin, skoolstempels in boek

Met illustrasies deur Annette Spence