Trips / Manie de Waal

R130.00

Die verteller, Chris Retief, is ‘n rustelose jong surfer wat probeer sin maak uit Londen en sy ervarings op Bali. Na Bali kom soek hy werk in Londen en bly hy saam met sy ou vriend, Mossie, en ‘n paar ander Suid-Afrikaners. Die ontstellende drome wat hom teister, laat die leser vermoed dat daar iets in Bali gebeur het wat hy nog nie kon verwerk nie. Tussen werk soek, uithelp in ‘n kroeg en tripping deur, neem dit ‘n ruk voordat hy sy voete vind. Maar, sy vriendskap met Aimee, die Mexikaansie meisie wat hy leer ken, en sy vriend Priester, wat ook Londen toe kom, bring verandering en dryf dinge geleidelik tot op die spits.

1 in stock

SKU: FIKSIE.WAV.014/8/3/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2003

Sagtebandboek soos nuut

Bandontwerp: Louw Venter