Troos uit die Woord: Psalms vir Pastorale gebruik

R50.00

1 in stock

SKU: GEE.ALG.101/4/23/25 Category:

Description

Bybelgenootskap van Suid-Afrika

Eerste uitgawe 1989

Foto’s : Gerald Cubitt

Gedruk deur Nationale Boekdrukkery

Hardebandboek in goeie toestand, die vorige eienaar se naam is voor in die boek geskryf met n kort briefie daarby, daar is twee klein roes merke op die eerste blaai van die boek, die boek is nog mooi en leesbaar