Tussen 7 goue kandelare /Kleynhans, Bennie

R90.00

Wat is die versluierde geheim van die Joodse Menora en watter profesie daarin is vandag vir ons van waarde? U sal verras word deur hierdie boeiende verhaal en die bewyse wat voorsien word vir die ongelooflike outeurskap van die Bybel.

Out of stock

SKU: GEE.RON.038/4/21/23 Category:

Description

VG Uitgewers

Geen datum

Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad, een puntjie van voorblad effens gebuig

Omslagontwerp Sharon Bredenkamp