Tussen die riewe / PG du Plessis

R100.00

Onder-in sommige delwersgate, by die bottom soos dit heet, lê daar riewer- harde rotslae wat dalk ‘n blink steentjie vasgevang hou, soos die dieptes van die menslikheid sy helder-mooi oomblikke bêre vir dié wat met liefde en diep genoeg daarna soek. PG du Plessis delf in Tussen die riewe met deernis, humor en vindingrykheid na die dinge  wat die mensheid beroer en haal op sy eiesoortige manier juweeltjies uit die was.

Out of stock

SKU: FIKSIE.GRO.003/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Benedic Boeke

Datum: Eerste uitgawe Augustus 1997

Toestand: Boek in nuwe toestand, effense skaafmerke op buiteblad

Bandontwerp: Douw van Heerden