Description
Uitgegee deur Stetboek
Eerste uitgawe 1985
Sagtebandboek nog mooi binne, vlekke op agterkant van boek
R80.00
Wat is ‘n sin? Wat is twee sinne? Sulke vrae betrek tegelykertyd die filosofie, die grammatik en die erotiek; dis ‘n kwessie van “sinlikheid” in vele vorme.
1 in stock
Uitgegee deur Stetboek
Eerste uitgawe 1985
Sagtebandboek nog mooi binne, vlekke op agterkant van boek