Description
Voortrekkerpers
Vierde druk 1971
Hardeband met stofomslag, omslag toon klein skeur merkies, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf,
Omslagontwerp en tekeninge in boek: Oswald Gerber
R100.00
“Skryf ‘n outobiografie waarin jy jou eie belewenisse en emosies in die eerste persoon weergee sonder om in die derde persoon te sukkel dat ander mense moet sê wat eintlik uit jou eie gemoed kom – ‘n outobiografie, nie fisiese ervaringe nie, maar van geestelike belewenisse, vreugde en hartseer, vertwyfeling… eensaamheid… waarin die fisiese ‘n ondergeskikte rol speel.”
Dit was Bill van Niekerk se raad aan PJ Schoeman. En met hierdie werk voldoen die skrywer deels aan sy boesemvriend se versoek. Meer as in enige vorige Schoeman werk, vind ons hierdie biografiese besonderhede: “eie belewenisse, vreugde en hartseer, vertwyfeling en eensaamheid nie.”
Vir die leser wat egter soek na die opwinding van die jag, na die interessanthede van die veld en dier, is daar oorgenoeg pitkos en aksie.
1 in stock
Voortrekkerpers
Vierde druk 1971
Hardeband met stofomslag, omslag toon klein skeur merkies, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf,
Omslagontwerp en tekeninge in boek: Oswald Gerber