Leipoldt: Uit die skatkis van die Slampamperman /Kannemeyer, JC (samesteller)

R150.00

Kannemeyer skryf in die voorwoord van hierdie boek: Tydens my werk aan Leipoldt: ‘n lewensverhaal het ek ontdek dat bitter min boeke van C. Louis Leipoldt nog in die handel verkrygbaar is en dat sy werk die gevaar loop om tot bloemlesings gereduseer te word. Daarby het bloemleser meestal die taak om op die gekanoniseerde tekste te konsentreer en die uiteenlopende fasette en verskeidenheid van ‘n skrywer te ignoreer. In die geval van Leipoldt laat so ‘n konsentrasie baie boeiende fasette van sy werk agterweë bly.

Daarom het ek besluit om ‘n klein omnibus uit Leipoldt se werk saam te stel waarin naas die bekende verse oor die Anglo-Boereoorlog en die slampamperliedjies ook van sy kortverhale, kinderverhale, fragmente uit sy Oosterse dagboek en romans, stukke uit sy kulinêre en mediese geskrifte, sy jeugherinneringe, een van sy beskouinge oor die literatuur en ‘n volledige kort drama opgeneem word.

2 in stock

SKU: BIO.CB.003/23/6/25 ; BIO.BOK.006/1/24; BIO.MER.004/11/22 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1999

Hardeband met praktige kleurvolle glans omslag in puik toestand, so goed soos nuut