Uys Krige: die naamlose /Kannemeyer, J.C.

R110.00

Die naamlose muse bevat ‘n keuse uit Krige se artikels en praatjie oor die literatuur en Afrikaans. Selfs vir Krige-kenners kan dit onbekende tekste wees. In vergelyking met akademiese van sy tyd het Krige voorkeur gegee aan Boerneef en Van Melle se sober styl. Hy verwelkom die “nuwe geluid” in Rabie se Een-en-twintig en wys op die eie toonaard van Jonker se poësie. Naas sy artikels oor digters van die Latynse lande en oor Roy Campbell en Olive Schreiner word hy die figuur onder tydgenote  wat Afrikaanse en Suid-Afrikaanse Engelse skrywers probeer versoen. Uit sy stuk oor Schreiner blyk ook sy politieke insigte tydens die apartheidsfase.

Out of stock

SKU: TAAL.CHA.023/21/09/16 Category:

Description

Uitgewer: Protea Boekhuis

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 2002

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad, rugkant effens beskadig

Buitebladontwerp: Marc Kannemeyer