Description
JL van Schaik
1968
Oranje hardebandboekie met verweer op die buiteblad, binnekant mooi en skoon bewaar
In Afrikaans vertaal deur Elizabeth van der Merwe
Omslag en illustrasies Babs van Wely
Reeks van 8 Thomas-boekies waarvan hierdie een die laaste in die reeks is.

