Description
Uitgewer: JP van der Walt en seun
Datum: Eerste druk
Toestand: Groot koffietafel grootte boek met volkleur glansvoorblad
Vertaal: Deur Roelf van Rensburg
Oorspronklike uitgawe 1977
R80.00
Inhoud:
Vroeë beskawings – Die eerste mense, Die grotbewoners, Die vroegste stede, China en Japan, Antieke Egipte, Die Griekse wêreld, Die Romeinse Ryk
Nader aan vandag – godsdiens, Die middeleeue, Die ridders, Renaissance, Ontdekkingsreise, Oorlog, Die era van konings
Vryheid en rewolusie – ‘n era van Rewolusies, Die gees van vryheid, Stoom en wetenskap, Stryd om die weste
Die 20ste eeu – ‘n Era van uitvindings, Die groot Oorlog, Die wêreld voer oorlog, Vandag se wêrelkd, More se wêreld
Out of stock
Uitgewer: JP van der Walt en seun
Datum: Eerste druk
Toestand: Groot koffietafel grootte boek met volkleur glansvoorblad
Vertaal: Deur Roelf van Rensburg
Oorspronklike uitgawe 1977