Van Middeleeue tot Goue Eeu /Strydom, S en Ohlhoff, H

R180.00

Deel 1:  Literatuurgeskiedenis

A. Die Oud-Nederlandse Periode
B. Die Middelnederlandse Periode

Die lewe in die Middeleeue
Die Kulturele lewe in die Middeleeue
Die ridderkuns
Geestelike kuns – Epiek
Die burgerlike kuns
Die Middelandse lied
Die Rederykers

C.Die Vroeg-Renaissance

Deel II: Tekste woordverklarings
Fragmente uit Middelnederlands
Hendrik van Veldeke
Jan I, Hertog van Brabant
Wereldlike liedere
Geestelike liedere
Hadewijch Dertiende eeu
Zuster Bertken

En vele meer

1 in stock

SKU: TAAL.DON.008/11/11/20 Category:

Description

JL van Schaik

Tweede druk 1980

Sagteband in mooi toestand, blaaie vergeel, naam voorin boek uitgetippex