Sale!

Van tuin tot vaas / Owen A. Reid

Original price was: R95.00.Current price is: R50.00.

Baie blommerangskikkingsfotos in boek.

Ideaal vir iemand wat daarvan hou om blomme te rangskik.

Inhoud: (Hier is ‘n klein voorsmakie wat jy in boek kan verwag.)

Ontwerp u eie tuin

Die tuin is n vaas

Blomryke bolle

Kragtige kleure

Agtergrondkleur

Blomme vir elke geleentheid

Behandeling en versorging

Die regte gereedskap

 

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.004/2015(GROOT) Category:

Description

Human & Rousseau en Jonathan Ball Uitgewers

Eerste uitgawe 1987

Hardebandboek  in mooi toestand, hoekies op bo en onderkant effens stukkende geskaaf, naam van vorige eienaar voorin boek

Blommerangskikkings deur Jean Oosthuizen