Vat en voel – Babadiere

R65.00

Is ‘n eendjie wollerig? Hoe voel ‘n kalfie se vel?

En is ‘n olifant se ore glad of grof?

Vind uit in hierdie pragtige, prettige vat-en-voel-boek vol babadiere…

 

Out of stock

SKU: KIN.KAR.002/9/2/23 Category:

Description

Lapa Uitgewers

Hardebandboek (kartonboek) met helderblou vrolike voorblad, boek het skaafmerke op die rante van die boek

Eerste Afrikaanse uitgawe 2009

Oorspronklike  titel: Touch and feel – Baby animals – 1999