Verhale uit Herodotos / Karl Kielblock

R95.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.DIA.009/1/19 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1977

Hardeband met mooi omslag – effense vreetmerke op rante van die omslag, boekinhoud nog in puik en skoon toestand

Allermooiste stofomslagillustrasie en kaartsketse op voor- en agterste binneblaaie van Griekeland en omstreke deur G.T. Schulz