Description
Human & Rousseau
Afrikaanse uitgawe 1980
Hardebandboek in redelike toestand, plakker voorin boek geplak met die naam en adres van ‘n kind
Illustrasies deur Eric Kincaid
Oorspronklike titel: Surprises, seven adventures at Ash Lodge – 1978
In Afrikaans vertaal deur Karien Webb
Reeksnaam: 7 Avonture van Basie, Douw en Willie

