Verlore onskuld: SA kinders wat moor en roof / Chris Karsten

R95.00

Die boek in ‘n boeiende WARE misdaadreeks volg die geweldadige spore van jong Suid-Afrikaners op die drempel van hul lewe.

Die tien stories van onverklaarbare geweld en moord: van losbandige jongmense wat roof, van bevoorregte skoolseuns wat ‘n hawelose man wreed om die lewe bring, van sestienjariges wat hul eie ouers en gesinslede vermoor.

Daar word ook vertel van heldemoed en hoop… klein Angeline Taljaard sing dapper in ‘n musiekblyspel nadat haar gesin die vorige nag deur twee jong seuns vermoor is…

Out of stock

SKU: BIO.CHA.006/3/19 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 2007

Toestand: Sagteband in splinternuwe toestand

Reeks: Misdaadreeks deur Chris Karsten