Vier diere / W.A. Hickey

R50.00

Inhoud:

Karperde

Kat-en-honde-lewe

Ampie, die kwagga

Vang hom, Wolf!

1 in stock

SKU: JEUG.DON.012/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Voortrekkerpers

Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1975

Toestand: Sagteband boek wat aan buitekant verweer toon met ‘n stuk kleefplastiek om rugkant te versterk, skoolstempel voorin met “afgeskryf” bo-oor geskryf, watervlekke aan die laaste deel tot agter in die boek, bibsakkie agterin