Vier fees : Onthaal met plesier in styl /Norval-Kruger, Liezel

R85.00

Vier fees bied 10 partytjietemas met inspirasie vir stilering, voorstelle vir spyskaarte en resepte. Daar is geen gesloof voor ‘n warm stoof of gesukkel met ingewikkelde resepte nie – die klem val op goeie basiese bestanddele en slim kombinasies om geure die beste na vore te bring.

Inhoud:

Partytjietemas
Ontbyt
Plaaspiekniek
Oosterse ete
Huiskos
Stadsbraai
Familie-ete
Teeparty uit die oude doos
Romantiese dinee
Skemerparty
Feesdinee

 

1 in stock

SKU: KOO.PTO.006/6/23 Category:

Description

NK Publishing

Eerste uitgawe

Sagtebandboek