Vir Christus gemartel / Richard Wurmbrand

R65.00

Vandag se martelaarskerk – ‘n beskrywing van die lyding en getuienis van die ondergrondse Kerk in lande agter die ystergordyn.

1 in stock

SKU: GEE.REL.0235 Category:

Description

Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

Datum: Geen

Toestand: Klein sagteband boek in netjiese toestand, titelblad is uitgeskeur

Vertaling: Uit Engels deur Timo Kriel