Vir die dogters van Eva /Janson, Murray

R75.00

In hierdie boek skryf Murray Janson oor vroue en al hul dinge.

20 verskillende kort skrywes oor :

Die vrou
Die moeder van die lewe
Die kinderlose
Die weduwee
Die sedelose
Die gevallene
Altyd bedrywig maar…
Die onwrikbare gelowige
Wees saam met my bly
Groot liefde uit groot vergifnis
Die vrou op die maan
Ek en jy
Die huweliksboot verpas
Mevrou Spreuke 31
Vierg en tagtig jaar jonk
Voorskoot en toga
REGISTER

 

1 in stock

SKU: GEE.ALG.025/12/23 Category:

Description

NG Kerk-Boekhandel

Sewende druk Mei 1975

Sagtebandboek met dikker voorblad as normaalweg.