Vir ‘n pers huis: ‘n heldemite / Karin Cronje

R55.00

Met die dat die maestro haar in sy bed kry, gaan daar vir haar meer oop as die sluise van haar hormone: ‘n wêreld waar Sko’ma en haar gekwelde ouers, die afgetrokke man, die netjies weggepakte verlede, die hele geordende ou spul, nie goed sit nie. En begin sy ‘n reis van ekstase en wanhoop, obsessies en illusies – deur die stormsee van haar gemoed en dié van die mense in haar lewe.

Dis die wins van hierdie roman dat dit met soveel geesdrif en energie oopskryf wat selfs tot onlangs toe in Afrikaans nog met doekies om benader is...” – André P. Brink –

Out of stock

SKU: FIKSIE.GRA.012/5/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1998

Sagteband nog mooi op die oog af – onderste punt van die boek het ‘n koffiemerk aan die onderkant van die boek deurlopen