7-8 Jaar Voorsprong-Werkboek Afrikaans. Leer speel-speel tuis /Lewis, Carrie

R55.00

Met prettige aktiwiteite en plakkers

7-8 jaar

1 in stock

SKU: KIN.NIE-FIKSIE.REA.00116/19 Categories: ,

Description

LAPA uitgewers in samewerking met Igloo Books, Cottage Farm

Geïllustreer deur Gabriele Antonini

Geskryf deur Carrie Lewis

Eerste afrikaanse uitgawe in 2015

Uitleg: Rina Eksteen

Sagteband boek, soos nuut, alle plakkers is teenwoordig, kleurvol en stewig