Voortrekkerresepte : Tradisioneel Suid-Afrikaanse geregte /Pitte, Mev.

R100.00

Verskeidenheid resepte van sop tot Bloedwors, poedings, koesisters en melkterte…

LET WEL: die spelling is KOESISTERS…

Out of stock

SKU: KOO.LUC.101/6/21 Category:

Description

Uitgereik met die komplimente van die Shell-maatskappy

Herdruk Desember 1949

Dun sagtebandboekie met 20 bladsye, gekleurde voorblad, puik toestand vir die ouderdom