Wapens vir die geestelike stryd / John MacArthur

R80.00

Wat die Bybel sê oor die wapenrusting van die gelowige in die stryd teen die Bose.

Out of stock

SKU: GEE.YOL.007/5/19 Category:

Description

CUM

Tweede druk 1995

Sagteband met gekleurde voorblad boek in goeie toestand, naam van vorige eienaar voorin geskryf in pienk kokipen

Oorspronklike titel: How to meet the enemy – 1992

Vertaal deur Rosalie van Aswegen