Wat’s die punt van groen wees? / Jacqui Bailey

R120.00

Ons planeet word bedreig! Nie deur ruimtewesens nie, nie deur botsings met  komete nie, maar deur die mensdom. Om dit te red, moet ons die manier verander waarop ons leef en ook hoe ons dink.

En dit beteken dat ons meer groen moet word. Glo jy dit nie? Kyk binne-in hierdie boek en vind uit…

  • wat met die wêreld se klimaat aan die gebeur is en hoekom
  • wat die probleem is met fossielbrandstowwe
  • hoe ons van die wêreld ‘n vullisblik maak.
  • en wat ons daaromtrent kan doen!

1 in stock

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 2010

Toestand: sagteband met mooi glansvoorblad, effense vlek aan die onderkant van die voorste en agters titelbladsye

Illustrasies: Jan McCafferty

Oorspronklike titel: What’s the point of being green?

Vertaling: In Afrikaans vertaal deur Louise Steyn