Wenresepte / Erina Bezuidenhout

R75.00

Inhoud:

Hoofstuk 1: Vleis

Hoofstuk 2 : Vis

Hoofstuk 3: Slaai, groente en nageregte

Hoofstuk 4: Beskuit en broodjies

Hoofstuk 5: Koek

a) Koeke met vars en droë vrugte
b) Lemoen- en suurlemoenkoeke
c) Sjokoladekoeke
d) Ander soorte grootekoeke
e) Kleinkoekies

Hoofstuk6: Terte

 

 

 

1 in stock

SKU: KOO.DON.121/6/19 Category:

Description

Uitgewery Bezuidenhout

Eerste uitgawe 1974

Hardeband met gekleurde voorblad boek lyk nog mooi en netjies, stukkie van die boek se verf op agterblad afgetrek, tippex op binneblad waar naam uitgetippex is