Wie, wat en waar? Diere en hulle posisie in die ruimte

R35.00

HIERDIE IS ‘N KARTONBOEK.

Diere en hulle posisie in die ruimte. Die begrippe “langs”, “tussen”, “voor”. “agter”, “onder” en “bo” met mooi volkleurprente op kartonblaaie.

Out of stock

SKU: KIN.MIK.024/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Fantasi Boeke

Datum: 2004

Toestand: Harde kartonboekie vir peuters, een puntjie voor effens gekrul