Wieke van vuur: dramatiese hoogtepunte van die Twee Wêreldoorlog / Dr. CJ Scheepers Strydom

R90.00

Inhoud:

Die springbok in Addis Ababa

Die Russiese Beer steier terug

In Nonolulu geen romanse meer

Die woestynoorlog

Boomevragte in  oor Duitsland

Stalingrad

Europa se sagte buik

Op die Westelike front

Spoorweg van die dood en die Eilande-Oorlog

Hirosjima en so meer

 

 

2 in stock

SKU: GESK.DON.012/12/2/24; GESK.NAK.005/6/23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1969

Hardebandboek met mooi rooi en grys stofomslag, met prysuitdelingplakker voorin boek, boek het geringe motvreetmerke op rante van die omslag