Deuskant die groot Gariep /Deacon, Thomas

R120.00

Meeste van die verhale het in Tydskrif-Rapport verskyn.

Kisdans vir oompie Knol, Die reënroeper, ‘n Krismisboks vir Antie Miets, Bergmannetjie, Oompie Krimpsiek se ligte mistykie, ‘n Richterveldse riller, en nog vele meer…

“Aardse, vermaaklike, onpretensieuse stories in Afrikaans wat sing! – Dana Snyman

2 in stock

SKU: KOR.KONTREI.LIN.009/29/26 (c)/ KOR.KONTREI.WAV.002/2/2/26 (c) Categories: ,

Description

Lapa

Eerste druk 2009

Sagteband in puik nuwe toestand

Omslagfoto’s: Pieter Strauss en Dana Snyman