Sale!

Ansofie Plak Boek 1 – Die verdwynende huis / Anna Emm

Original price was: R115.00.Current price is: R100.00.

Ontmoet vir Ansofie Plak. Sy is nie soos ander kinders nie. Haar ouers is ruimtereisigers en daarom bly sy by haar oupa Albertus in die huis met die skewe geel deur in Kromstraat. Saam met Hond en die bure se seuntjie, Miglio, beland Ansoefie in allerhande avonture!

Wanneer een van die huise in Kromstraat op ‘n dag spoorloos verdwyn, besluit Ansofie om te gaan ondersoek instel…

Geskik vir kinders tussen 3 en 9 jaar.

Versamel die reeks:

  1. Die verwynende huis (Boek 1)
  2. Besoekers uit die ruimte (Boek 2)
  3. Die lummel se laarse (Boek 3)

 

Out of stock

SKU: KIN.AEM.002/2/19 Category:

Description

AnnaEmm

2016

Sagteband met allermooiste gekleurde glansvoorblad

Illustrasies: E Lanie