Die Suid-Afrikaanse doen-dit-self-ensiklopedie /King, Godfrey

R80.00

240 bladyse propvol feite om jou te help om geld en tyd te spaar. Meer as 750 stap-vir-stap-kleurfoto’s en illustrasies.

1 in stock

SKU: NIE.FIKSIE.ATA.002/3/8/26 Category:

Description

Struik

Eerste uitgawe 1985

Hardeband met gekleurde glansvoorblad, toon geringe verweer, maar is nog stewig en netjies, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf

Vertaal in Afrikaans deur Andries van Wyk